Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Kerkfigure besing afgestorwe Ray McCauley se lof op sy begrafnis

RANDBURG, GAUTENG – Duisende mense het die Rhema-Bybelkerk in Randburg volgepak, om totsiens te sê aan die kerk se stigter, pastoor Ray McCauley.
‘n Provinsiale begrafnis is vir hom gehou.
Kerkfigure van regoor Suid-Afrika, asook die buiteland, het McCauley geprys vir sy werk – ook sy standpunt teen apartheid.
McCauley is vroeër die maand in die ouderdom van 75 dood.

en_USEnglish